Monty is available to an approved home.  He is a very friendly, playful, loving sweetheart of a boy. 11 weeks old, he already had 2 vaccinations, dewormed, microchipped, registered WITH BREEDING RESTRICTIONS. His price is R10 000 – R12 000 depending on deliveey. For more information contact:

Ronel 0833603072

Inus 0662371814

3 Comments on “Meet Monty

  1. Hallo Ronel ons het dus selfde tyd begin teel. Ek het ook seker gemaak dat bloedlyne reg is en dat daar nie moontlikhede van genetiese siektes is nie. Ek het R6000 vir my BB betaal en haar toe twee keer laat dek om maatjies vir haar uit te soek. En haar babas is vir tussen R5000 en R6000 verkoop, wat vir my ‘n plaas se prys was, maar mense het dit maklik betaal betaal omdat Mini’s die wonderlikste hondjies is. Ek is seker hy gaan ‘n huis kry.

    Like

  2. Hi Christa
    Die prys hang af van waar jy koop en wat jy koop. Daar is hondjies in die mark vir R6000, maar dan is die ouers se DNA nie getoets vir genetiese siektes nie, die “teler” ken nie die bloedlyne nie en weet nie waar probleme lê nie. Ek teel ook uit n ingevoerde lyn om die “teddiebeer” look te teel, wat anders lyk as die normale swart en silwer Schnauzertjies.
    Ek het in 2010/11 begin teel en ek kon nie eers R6000 vir n hondjie bekostig nie, myne was daardie tyd maar tussen R2500 en R4000, maar alle honde het baie duur geraak van daardie tyd af.
    Ou Monty se mense sal hom vind, ek glo elke hondjie word gebore vir n sekere huis, so sy mense sal hom wel “vind”
    Groete
    Ronel

    Liked by 1 person

  3. Pragtige hondjie, ek het in 2010/11 met hulle geteel en toe het ek R6000 gevra. Het mini’s intussen so duur geraak? Nie dat ek daarmee bedoel om slegte kommentaar te lewer nie. Hulle is elke sent daarvan werd – en baie meer. Want hulle is sielsgenote. Ek hou styf duim vas dat Monty ‘n wonderlike huis kry.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: